GROOTfm 90.5

#DieGrootTrek - Mathilda Fourie, CEO van Vastfontein Community Transformation - 5 Junie


Listen Later

Mathilda Fourie, die CEO van Vastfontein Community Transformation, het haar getuienis kom deel op die GrootTrek. Dis 'n getuienis van geloof, om die Here se stem te hoor en te gehoorsaam en so die doel wat God het uit te leef en te voltooi hier op aarde...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5