GROOTfm 90.5

#DieGrootTrek - Wereld Fotografie Dag


Listen Later

Doepie en Nina gesels met fotograaf Lappies Labuschagne vir wereld fotografie dag. Hy vertel vir ons waar sy liefde vir fotos begin het en wat maak n fisiese foto wat geprint is soveel beter as 'n digitale weergawe aanlyn of op jou foon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5