Diep Gewortel Podcast

Diep Gewortel Podcast

Download on the App Store

Diep Gewortel Podcast episodes

  • 134. Koffieboom Konnosieurs
    Lekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei.
    11 min
  • 133. Hoekom Bloekom
    Lekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei.
    11 min
  • 132. Broodboom in die Oondjie
    Die totale uitwissing van alle vorme van lewe. Daardie gedagte kan jou emosies laat vries van vrees. Daar is egter 'n selfs groter gevaar:. Naamlik as jy self ophou lewe, nog lank voordat jy gesterf het. Laat die Sonstrale van hoop jou emosionele oond verhit!
    11 min
  • 130. Bring vir die Harlekyn nog Boomalwyn
    Harlekyne is nie die enigste narre wat hul ware emosies soms verskuil tydens sosiale interaksies nie. 'n Glasie wat geskink en geklink word, mag soms wel tydelik troos bring. Die klank van 'n hart wat uitgestort word voor die Lewende God, is egter die begin van ware troos.
    11 min
  • 128. Tambotie Tameletjie
    Wanneer jy tambotie-hout gebruik om meubels te maak, kan dit bewondering ontsluit. Wanneer jy egter tambotie-hout vir 'n braaivleisvuur gebruik, kan jy krampe, en selfs lewesngevaar ontsluit. So het sommige tammeletjies in my binneste, ook al heel onvoorsiene reaksies ontsluit.
    11 min
  • 126. Tiptol en Taaibos
    Hoekstene en vuuryle se interaksies met swaartekrag verskil. Net so kan jou belewnis verskil: Jy voel dalk asof jy vassit, of dat jy vasgehou word. Hoe dit ook al sy, Hy bly aan jou sy!
    11 min
  • 125. Kastaiing Fraiing
    In vergange jare was daaglikse probleme, en ook Kastaiing bome baie algemeen. In moderne tye is daardie daaglikse probleme steeds algemeen. Die kastaiing verspreiding het egter heeltemal uitgerafel. In hierdie gesprek begin ons 'n paar los drade bymekaar trek, om so die knoop te probeer deurhak.
    11 min

About Diep Gewortel Podcast

From the publisher's feed

Rudi Nagel, 'n gepassioneerde ontdekker van God se Woord in die natuur, neem jou op 'n reis waar die Skrif en die skepping ontmoet. Deur sy liefde vir bome en die natuurlike wêreld, deel hy diep…