
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie week se boodskap kyk ons hoe dankbaarheid nie iets is wat ons probeer afdwing nie, maar ’n vrug wat natuurlik groei wanneer ons in Christus bly. Wanneer aanbidding uit verhouding vloei, verander ons hele houding teenoor God. Luister saam hoe dankbaarheid ons aanbidding én ons getuienis vorm.
By Doxa Deo New ZealandIn hierdie week se boodskap kyk ons hoe dankbaarheid nie iets is wat ons probeer afdwing nie, maar ’n vrug wat natuurlik groei wanneer ons in Christus bly. Wanneer aanbidding uit verhouding vloei, verander ons hele houding teenoor God. Luister saam hoe dankbaarheid ons aanbidding én ons getuienis vorm.