Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith. ... more
FAQs about Dieper Delf.:How many episodes does Dieper Delf. have?The podcast currently has 1,628 episodes available.
November 10, 2019Die protokol van die wêreld is 'n optiese illusieDs Gert preek uit Daniël 3:1-6, 13-18...more32minPlay
November 03, 2019Wees deel van die huisgesin van GodDs Ulrich preek uit Ps 27:4 en Efesiërs 2:19-22. 'n Preek vir die belydenisklas van 2019....more22minPlay
October 27, 2019Jy is God se kindDs Ulrich se preek uit Galasiërs 3:22-4:7Die lied wat gespeel word (nie deel van die podcast weens kopiereg) is "Newsboys - No Longer Slaves". Google dit gerus en luister daarna....more24minPlay
October 20, 2019Oudword is nie vir sissies nieDs Gert se spesiale diens vir senior lidmate uit Josua 14:6-15...more32minPlay
September 08, 2019Die OplossingDs Ulrich preek uit Efesiërs 6:10-20 oor al die dinge wat op die oomblik in ons land en dorp aan die gang is en wat die oplossing daarvoor is....more29minPlay
September 01, 2019Wag! God is besig...Ds Gert preek uit Genesis 39:20-40:5 en 40:20-41:1...more30minPlay
August 25, 2019God sorg, daarom vier ons fees!Ds Gert preek uit Psalm 81 op ons Gemeentefees Sondag....more26minPlay
FAQs about Dieper Delf.:How many episodes does Dieper Delf. have?The podcast currently has 1,628 episodes available.