Nuus

Diere-eienaars, dis vanaand die Whk-skou se vuurwerke


Listen Later

Oudergewoonte is dit weer vanaand tyd vir die Windhoek Skou se vuurwerkvertoning. Kosmos 94.1 Nuus het met die Dierebeskermingsvereniging gesels. Die DBV herinner troeteldiereienaars daaraan dat vuurwerke aansienlike nood vir diere kan veroorsaak, wat soms daartoe kan lei dat troeteldiere weghardloop of hulself beseer. Silke van der Merwe, die DBV se nasionale direkteur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings