Nuus

Digitale bedrog groei vinniger as regulering, bewustheid


Listen Later

Adjunk-goewerneur van die Bank van Namibië, Leonie Dunn, sê regulering en bewustheid sukkel om tred te hou met die snelheid van digitale bedrog wat in die land plaasvind. Dunn het vandag by die Bedrog- en Kuberveiligheidsrisikobewustheidsberaad onthul dat bedrogverwante finansiële verliese tussen Januarie en Oktober vanjaar meer as 65 miljoen Namibiese dollar beloop het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings