Nuus

Digitale platform vergemaklik handel


Listen Later

'n Digitale platform wat uitvoerders en invoerders in staat stel om handelsverwante struikelblokke wat by grensposte en ander handelspunte teëgekom word direk aan die betrokke owerhede aan te meld, is bekendgestel. Die Namibiese Handelsforum het, in samewerking met die handelministerie en die Internasionale Handelsentrum, die Handelshindernis-waarskuwingsmeganisme van stapel gestuur. Die forum se woordvoerder, Jeanine Teega, het met Kosmos 94.1 Nuus oor die nuwe instrument gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings