Nuus

Digitalisering, innovering onder die loep


Listen Later

'n Nasionale Digitale Geregtigheidstaakmag is gestig om die ontwikkeling van Namibië se Geïntegreerde Elektroniese Saakbestuur- en Inligtingstelsel te dryf. Die taakmag staan onder leiding van hoofregter Peter Shivute, en sluit sleutelverteenwoordigers van die regsektor in. Shivute het tydens die Nasionale Konferensie oor Regterlike Innovasie gesê samewerking is noodsaaklik om die sukses van die stelsel te verseker.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings