Nuus

Dinge in SA is erger onder Ramaphosa


Listen Later

Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa het die mense van Suid-Afrika in die steek gelaat. Dit volg na inwoners van Westbury in Johannesburg, Gauteng, die week die strate ingevaar het oor 'n gebrek aan skoon drinkwater en ander basiese dienste. Dennis Bloem van die forum voer aan dat toestande onder Ramaphosa se leierskap vererger het, met munisipaliteite wat in duie stort en wydverspreide korrupsie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings