Kosmos 94.1

Dinge lyk bedroef vir komende reënseisoen


Listen Later

'n Super El Niño het beduidend begin ontwikkel en dreig om Namibië weer in 'n droë seisoen te dompel. Erge droogte kan in die volgende reënseisoen verwag word. AMT het dit so uiteengesit saam met weerkenner, Johan van den Berg. Sou die stelsel ten volle ontwikkel sal die reën teen Oktober tot ‘n einde kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1