Dinge met Dela
Download on the App Store

Dinge met Dela episodes

  • Wie is Dela?

    Baie welkom by die amptelike eerste episode van Dinge met Dela! In hierdie episode vertel ek biejtjie meer oor myself, waar ek in die lewe is, en hoekom ek Dinge met Dela begin het. Ek gesels ook ook selfvertroue en selfbeeld.

    8 min

About Dinge met Dela

From the publisher's feed

Delané gesels oor alles wat tieners deesdae mee gekonfronteer word. Van selfbeeld, na vriende, en selfs verhoudings en "heart-breaks"! Nou en dan gesels een van haar vriendinne of vriende ook…