Spitstyd

Dink Dave 13 Augustus 2020


Listen Later

Dave Pepler praat oor dassies; 'n hen wat haar eie eiers eet; of voëls mekaar se taal verstaan; hoekom katte hulle mis toekrap; of die maaiers wat aasdiere eet, skadelik is vir hulle; skaapvleisbiltong; of die cornavirus sal vergaan in die kookproses van kos; die verskil tussen Celsius en Fahrenheit; en die rehabiltering van renosterwesies.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG