Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 900 episodes available.
March 05, 2026Almal en nog wat 5 Maart 2026Willem Pelser gesels met Elize van Rooyen oor haar stokperdjie, metaalverklikking....more16minPlay
March 04, 2026Kuns met kontant 4 Maart 2026Deel 1: Derrich Gardner het vir Willem Pelser tydens Spitstyd ingestaan, en wat as ’n informele geselsie begin het, het vinnig ontwikkel in ’n eerlike en diepgaande gesprek oor geld. Henco Kruger en Derrich het eers van lug af gesels oor werk, verantwoordelikheid en die vreemde verhouding wat kunstenaars en mediapersoonlikhede dikwels met finansies het. Toe besef Henco hier lê iets besonders, en druk toe die opneem-knoppie. Wat gevolg het, is nie ’n formele onderhoud nie, maar ’n oop en eerlike gesprek. Derrich vertel hoe hy oor geld dink – nie net as ’n noodsaaklikheid nie, maar as ’n instrument. Hy raak aan temas soos finansiële dissipline, die druk van onsekere inkomste in die mediawêreld, en hoe ’n mens balans vind tussen passie en praktiese beplanning....more9minPlay
March 03, 2026RSG Help 3 Maart 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Saamstaan Toevlugsoord, Alberton)...more10minPlay
February 26, 2026Almal en nog wat 26 Februarie 2026Slangvanger Eduanne Niemand van die Paarl praat oor slange en slangevang....more11minPlay
February 25, 2026Kuns met kontant 25 Februarie 2026Deel 2: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in gewelddadige huwelike vasgevang bly omdat finansiële afhanklikheid hulle sonder 'n uitkoms laat. Daardie belewenis van armoede, veerkragtigheid en die stille finansiële handel en wandel van oorlewing weerklink sterk in haar bekroonde vertolking in Shirley Adams, waar sy ’n ma vertolk het wat aan alle hoop vasklou te midde van swaarkry. Henco Kruger en Denise se gesprek beweeg tussen verhoog en skerm, tussen stabiliteit en stryd, en oor die ingewikkelde vryheid wat kom wanneer ’n vrou uiteindelik haar eie inkomste kan verdien....more8minPlay
February 24, 2026RSG Help 24 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Wild Mongoo, George)...more11minPlay
February 19, 2026Almal en nog wat 19 Februarie 2026Sandra Kotzé-Smit praat oor slaapapnee....more10minPlay
February 18, 2026Kuns met kontant 18 Februarie 2026Deel 1: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in gewelddadige huwelike vasgevang bly omdat finansiële afhanklikheid hulle sonder 'n uitkoms laat. Daardie belewenis van armoede, veerkragtigheid en die stille finansiële handel en wandel van oorlewing weerklink sterk in haar bekroonde vertolking in Shirley Adams, waar sy ’n ma vertolk het wat aan alle hoop vasklou te midde van swaarkry. Henco Kruger en Denise se gesprek beweeg tussen verhoog en skerm, tussen stabiliteit en stryd, en oor die ingewikkelde vryheid wat kom wanneer ’n vrou uiteindelik haar eie inkomste kan verdien....more9minPlay
February 17, 2026RSG Help 17 Februarie 2026RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (CHOC Kinderkankerstigting)...more12minPlay
February 12, 2026Almal en nog wat 12 Februarie 2026Willem Pelser gesels met die Amerikaner, Hayley van der Merwe, wat deesdae in Suid-Afrika bly....more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 900 episodes available.