Dave Pepler praat oor die vruggies van die Outeniqua geelhoutboom; brandrissiesaad; of kamele en kameelperde familie van mekaar is; hoe om van rotte ontslae te raak; hoekom honde huil wanneer hulle jakkalsgeluide hoor; die verskil tussen ryp en swartryp; die regte tyd om te besproei in die winter; en tierslakke.