Spitstyd

Dink Dave 16 Julie 2020


Listen Later

Dave Pepler praat oor erdvarke; witstinkhout as brandhout; minahs; hoekom Suid-Afrika nie baie natuurrampe het nie; die skeure wat deur aardbewings veroorsaak word; hoekom daar net branders by strande is en nie in die oop see nie; die temperatuur van seewater; en tuinspinnekoppe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG