Dave Pepler praat oor weggooi babadoeke; visarende; koedoehorings; die kleur van seewater; gras; kommandowurmmotte; uile; muf op kaas en tuisgemaakte konfyt; en hoekom Nieu-Seeland nie slange het nie, terwyl nabygeleë Australië se slange van die giftigste ter wêreld is.