Dink

Dink - Episode 11 - "Twee Ma's - Een Mic" - Atmosfeer in jou huis


Listen Later

Die manier hoe ons met mekaar praat en hoe ons ons huise inrig, bepaal die atmosfeer waarin ons ons kinders grootmaak. Karin en Sonnika gesels oor praktiese maniere om ‘n liefdevolle en ligte atmosfeer in jou huis te vestig.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

DinkBy NG Tygerpoort