Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
October 12, 2021Dink - Episode 8Sonnika gesels met Elize Visser, ‘n berader, oor trauma en hoe dit ons lewens beinvloed. Elize deel ook praktiese raad om trauma in ons lewens te hanteer....more30minPlay
September 18, 2021Dink - Episode 7Sonnika Nel gesels met Dr. Zander van der Westhuizen oor die waarde van refleksie. As deel van die NG Tygerpoort se Spring-reeks word die tegniek en proses van refleksie as 'n belangrike "veer" in geestelike veerkragtigheid aangemoedig. In hierdie potgooi kan jy meer leer oor hoe om hierdie tegniek in jou lewe te bemeester!...more21minPlay
September 03, 2021Dink - Episode 6Zander van der Westhuizen en Schalk van Heerden van die organisasie Betereinders gesels oor ons land. Hierdie potgooi is deel van ons gemeente se reeks "Spring" en vat die gesprek verder oor die tema: "Maak vrede". www.ngtyger.com...more28minPlay
March 15, 2021Dink - Episode 5Sonnika gesels met Miana Spies oor die moets en moenies wanneer kinders leer en hoe ouers toetse en eksamens stresvry kan maak vir almal in die huis!www.ngtyger.com...more25minPlay
February 25, 2021Dink - Episode 4Jou kind en tegnologie – Sonnika gesels met Dr. Anke Brand oor hoe ouers gesonde grense vir hul kinders kan stel in ‘n wêreld waar tegnologie beide ons vriend en vyand is....more31minPlay
February 10, 2021Dink - Episode 3Ds. Wouter van Wyk gesels met ds. Gerrie Bodenstein (NG Skuikrans gemeente) oor die rol van humor in ons lewens en in ons geloof....more35minPlay
January 29, 2021Dink - Episode 2Sonnika Nel (Predikantespan - Lewensgids) en Olga Ludwick (Kinderwerker) gesels oor die invloed van sosiale isolasie op kinders, waarvoor ouers moet uitkyk en hoe ouers hul kinders hierin kan ondersteun.www.ngtyger.com...more17minPlay
December 04, 2020Dink - Episode 1Zander gesels met Leon Gropp (NG Tygerpoort gemeente) en Ds. JI de Wet (Oosterlig gemeente) oor digitale kerk-wees.www.ngtyger.com...more19minPlay