Kosmos 94.1 Landbou

Dink hieraan as jy finansiering soek


Listen Later

Finansiering vir boere is vanoggend onder die loep. Agribank se stimulus lenings is nou beskikbaar en verder, met die komende reënseisoen wat baie belowend is, meen landbou kenners dat boere nou planne kan beraam om of produksie uit te brei om ‘n hele nuwe rigting van besigheid in hulle boerdery te vestig. Die bekende Landbou Ekonoom Dr Kobus Laubscher gesels vanoggend hieroor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1