DinkJeug

DinkJeug

Download on the App Store

DinkJeug episodes

  • Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn"
    Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei. Navorsing deur die Fuller Youth Institute · Lees die artikel (teks)
    6 min
  • Groener kategese
    Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping. Lees die artikel (teks)
    9 min
  • Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!"
    Annelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word? Lees die artikel (teks) · Navorsing deur die Fuller Youth Institute
    6 min
  • Gen Alfa sê: "Oos Wes Tuis Bes"
    Francois Maritz gesels vandag oor hoe mentors en kategete 'n ruimte kan skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap. Navorsing deur die Fuller Youth Institute · Lees die artikel (teks)
    6 min
  • Gen Alfa sê: "Familie maak saak"
    Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa. Navorsing deur die Fuller Youth Institute · Lees die artikel (teks)
    5 min
  • Generasie Alfa en Geloof
    Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.
    7 min

About DinkJeug

From the publisher's feed

As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons…