Nuus

Dino sê oor eindeksamens


Listen Later

Die onderwysministerie het reeds begin met die Namibië Senior Sekondêre Eksamens, met leerlinge wat tans besig is met vroeë vraestelle. Adjunk-onderwysminister Dino Balotti het in die Nasionale Vergadering 'n ministeriële verklaring gegee oor belangrike datums in die eksamentydperk. Uitslae sal na raming op 25 Januarie beskikbaar wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings