Nuus

Dinsdag 30 Junie is 'n normale werksdag - Ramaphosa


Listen Later

President Cyril Ramaphosa sê maatreëls is geneem om te verseker dat 30 Junie 'n normale werksdag sal wees ondanks die beplande onwettige immigrasieproteste. In reaksie op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies het Ramaphosa gesê veiligheidsmagte is gereed om orde te handhaaf en bestendigheid landwyd te ondersteun. Hy het die raad verseker die regering is daartoe verbind om kalmte en orde te handhaaf en geen ontwrigting word verwag nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings