Nuus

Dirco stel die feite oor plaasmoorde, na VSA-verslag


Listen Later

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê Suid-Afrika se buitelandse beleid word gelei deur 'n verbintenis tot 'n reëlgebaseerde internasionale stelsel, gegrond op respek vir menseregte. Die departement het sy aanvanklike verklaring opgedateer in reaksie op die Amerikaanse Menseregteverslag. Die verslag het belangrike menseregtekwessies uitgelig, insluitend moorde, arbitrêre arrestasies en die onderdrukking van rasse-minderhede. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê alle vorme van misdaad word hanteer ongeag ras of ligging:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings