Kosmos 94.1 Landbou

Dis bedrywig op die lande - Graan SA


Listen Later

Die streek ontvang op die oomblik reën en Suid-Afrika, as die voorste produsent ontvang ook goeie neerslae. Kosmos 94.1 Landbounuus sluit aan by Derek Matthews, die Voorsitter van Graan SA oor hoe dinge op die oomblik in die buurland lyk...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1