Nuus

Dis donker dae vir VSA: Biden


Listen Later

Oud-Amerikaanse president Joe Biden het uitgevaar teen die Trump-administrasie by die land se Nasionale Balievereniging se 100ste Jaarlikse Toekenningsgala in Chicago. Terwyl hy nie direk na president Donald Trump verwys het nie, het hy wel gesê ‘that guy in the White House’. Hy sê Amerika beleef donker dae.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings