Kosmos 94.1 Landbou

Dis heerlike lente!


Listen Later

Die lente is hier en dis tyd vir tuinmaak maar, dit raak al hoe meer belangrik om selfvoorsienend te raak veral met voedselproduksie. En dit is nie net moontlik op groot stukke grond nie, maar ook in stedelike gebiede. Vanoggend gesels ons met Charles Krone van Stark Ayres in Namibië oor groot- en kleinskaalse verbouing van groente.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1