Die reënseisoen is hier en soos die oumense sê, dis wanneer die slange loop. Slange reageer natuurlik op die lae druk stelsels wat teenwoordig is tydens reënseisoene en daarom is daar groter uitdagings in hierdie tyd. Francois Theart, die bekende Namibiese slangkenner gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Landbounuus.