Met Hart en Siel

Dis verhoudings wat tel


Listen Later

Christine Ferreira gesels met predikant en skrywer, Johan Smith oor die impak van verhoudings na aanleiding van sy jongste boek Volkleur Vreugde in verhoudings. Maretha Maartens gesels oor haar nuwe jeugroman Toe ons in Ghrieshuis was en die sangpaar Jacques & Elizabeth deel hul getuienis en vertel meer oor hul jongste treffer. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit