In die jongste episode van “Dis wie ek is” stort Brendan Peyper sy hart uit oor sy trek terug Bloemfontein toe, nuwe musiek en die onstuimige waters waardeur hy die afgelope ruk is.
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Steve Hofmeyr openhartig oor vier dekades in die bedryf, skandes wat hom in die koerant laat beland het, en sy liefde vir Afrikaans.
In “Dis wie ek is” gesels Danny oor die titel van sy nuwe enkelsnit, asook die herlewing van egte sokkiemusiek in Afrikaans en deel meer oor sy agtergrond en toekomsplanne.
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Ruvé Erasmus en Marco van Deventer oor ONS se debuutalbum en hul liefde wat eintlik lank voordat hulle musiek begin maak het, geblom het.
In Maroela Media se jongste episode van “Dis wie ek is”, ʼn podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels ons met Nadia en Rouel oor hul unieke verhouding met mekaar en die verhoog.
In die eerste episode van Maroela Media se jongste podsendingreeks, “Dis wie ek is”, gesels Hykie openhartig oor die swaar, ligte en lekker tye wat hy al in sy lewe en loopbaan gehad het.
39 min
About Dis wie ek is
From the publisher's feed
Van sepies tot sang, kuns tot kreatiwiteit – die Afrikaanse vermaakbedryf is ʼn interessante plek. In Maroela Media se podsendingreeks, "Dis wie ek is", gesels ons met van die land se grootste akteurs,…
sangers en storievertellers oor hul pad met beroemdheid, balans en die kunste.