Nuus

Dodetal in Philippi-skietery styg tot agt


Listen Later

Die dodetal ná Saterdag se massaskietery in die Marikana-informele nedersetting in Philippi-Oos het tot agt gestyg, met ’n vrou onder die slagoffers en twee ander in ’n kritieke toestand. Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê die aanval het kort ná middernag by ’n sjebeen in Proteaweg plaasgevind en word vermoedelik met afpersingsverwante misdaad verbind. ’n Klopjag is aan die gang vir die verdagtes en geen arrestasies is nog gemaak nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings