Nuus

Dodetal toe taxi in kleuterskool vasjaag styg na 5


Listen Later

Die dodetal het tot vyf gestyg nadat 'n taxi vanoggend in Imbali, Pietermaritzburg, teen 'n kleuterskool vasgejaag het. Meer as tien kinders is beseer. Die bestuurder van die taxi het leerders van verskeie plaaslike skole vervoer, en het beheer verloor op 'n draai voordat die voertuig teen 'n boom gebots en op die skoolterrein omgeslaan het. Die woordvoerder van die provinsiale Onderwysdepartement, Muzi Mahlambi, sê sielkundige ondersteuning is gereël vir gesinne, skole en die gemeenskap:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings