Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële ... more
FAQs about Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb:How many episodes does Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb have?The podcast currently has 81 episodes available.
December 20, 2023Jou stokperdjie kan jou werk word, met die nodige deursettingsvermoëAnthony Slater, een van die stigters van St Paul’s Pens gesels oor sy besigheid....more22minPlay
November 29, 2023Jy moet slim wees om droë ys te verkoopDeon Roux, stigter en eienaar van Dry Ice International gesels oor sy besigheid....more24minPlay
November 21, 2023Die toekoms van entrepreneurskapDr Morné Mostert, strategiese toekoms-adviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index gesels oor die toekoms van entrepreneurskap....more23minPlay
October 31, 2023Maak seker jy weet wat in jou besigheid aangaan as jy vir finansiering aansoek doenRene Botha van Business Partners gesels oor finansiering vir besighede....more25minPlay
October 24, 2023Van afleweraar tot eienaarGerhard Le Roux van Galitos gesels oor sy entrepreneursreis....more24minPlay
October 17, 2023Dis hoe jy verf verkoop in ’n mededingende bedryfDie eienaars van Universal Paints in Allen's Nek en Randpark Ridge, Tiens Reinecke en sy seun, Dwayne Reinecke gesels oor hulle besigheid....more24minPlay
September 26, 2023Hierdie besigheid help babasAnelia Prinsloo, die stigter van Pienkvoet-Pret, gesels oor hoe sy haar besigheid begin en laat groei het....more25minPlay
September 19, 2023Apteker met entrepreneursbloed in haar areAnmarie de Wet, apteker en mede-eienaar van The Local Choice Apteke in Reitz en Villiers gesels oor sy en haar man, Charl de Wet se apteke....more19minPlay
August 30, 2023Veldskoen draf die wêreld platDriekie Zondagh – uitvoerende hoof, Veldskoen...more24minPlay
August 15, 2023Rokontwerper los die naald vir honde bykomstighedeClarise Marais – medestigter, Dachspaws...more25minPlay
FAQs about Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb:How many episodes does Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb have?The podcast currently has 81 episodes available.