Nuus

Dorsland: Beloning bereik N$800 000


Listen Later

Die stroop van Dorsland, die swart renosterkoei wat dragtig was, en haar kalfie in die Sorris Sorris-bewarea, kring steeds uit. Conservation Travel Namibia is besig om 'n beloning van 'n miljoen Namibiese dollar bymekaar te maak vir enigiemand wat inligting kan verskaf wat sal lei tot die stropers se inhegtenisname. ‘n Totaal van 800 000 dollar is reeds ingesamel. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Tristan Cowley, die besturende direkteur van Ultimate Safaris.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings