Nuus

Dowes in Namibië kry 'n toep


Listen Later

Die Namibiese Gebaretaal –toep word vandag amptelik by die Walvisbaai Munisipaliteit se stadsaal bekendgestel . Die toep is ontwikkel in vennootskap met die Namibië Nasionale Vereniging van Dowes en die Konrad-Adenauer-stigting. Kosmos 94.1 se Francois Lottering is daar en het met Claudia Gossouw van die stigting gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings