Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Doxa Deo Bloemfontein North:How many episodes does Doxa Deo Bloemfontein North have?The podcast currently has 257 episodes available.
July 24, 2023Salvation- IdentiteitOns praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding?Hierdie reeks sal jou begrip van God se verstommende verlossingswerk in jou lewe verdiep en jy sal ontdek dat saligheid op drie vlakke van jou bestaan 'n implikasie het: in jou verlede, jou hede en jou toekoms....more35minPlay
July 17, 2023Family on Mission- Danie RoodtWhat does it mean when we say we are a Family on Mission?Danie Roodt is visiting our campus and we are reading from John 13....more42minPlay
July 17, 2023Familie op Missie- Danie RoodtWat beteken dit as ons praat oor Family on Mission? Danie Roodt kuier bietjie by ons en ons lees uit Johannes 13....more41minPlay
July 05, 2023Vernuwe Jou Denke Week 2Ons almal het al probeer om vry te raak van slegte gewoontes en ongesonde denkpatrone omdat ons beheer verloor het oor ons gedagtegang en ons daaglikse lewe. Dit is tyd om te besluit om jou gedagtegang te verander sodat die Here jou lewe kan verander. Ons gaan in hierdie reeks leer wat dit beteken om ons gedagtes gevange te neem en die oorlog in ons gedagtes te wen....more38minPlay
July 05, 2023Renew Your Mind Week 2We’ve all tried to think our way out of bad habits and unhealthy thought patterns, only to find ourselves stuck with an out-of-control mind and off-track daily life. It’s time to decide to change your mind so God can change your life. Let’s learn what it means to take our thoughts captive and win the war in our minds....more35minPlay
June 26, 2023Vernuwe Jou Denke Week 1Ons almal het al probeer om vry te raak van slegte gewoontes en ongesonde denkpatrone omdat ons beheer verloor het oor ons gedagtegang en ons daaglikse lewe. Dit is tyd om te besluit om jou gedagtegang te verander sodat die Here jou lewe kan verander. Ons gaan in hierdie reeks leer wat dit beteken om ons gedagtes gevange te neem en die oorlog in ons gedagtes te wen....more39minPlay
June 26, 2023Renew Your Mind Week 1 ENGWe’ve all tried to think our way out of bad habits and unhealthy thought patterns, only to find ourselves stuck with an out-of-control mind and off-track daily life. It’s time to decide to change your mind so God can change your life. Let’s learn what it means to take our thoughts captive and win the war in our minds....more39minPlay
June 19, 2023Father's Day 2023- Piere NelFather's Day 2023Piere Nel shares a special message for all our men on the topic of fatherhood....more49minPlay
June 19, 2023Vadersdag 2023- Piere NelVadersdag 2023Piere Nel het 'n spesiale boodskap vir al ons mans kom gee oor vaderskap....more38minPlay
June 05, 2023One Another Week 3- ENGThe Bible describes church as family.Not a business. Not a charity. Not a place of entertainment. F A M I L YBut when it comes to family you don't get to choose your siblings.Join us as we take a journey through the ‘one-another’ principles as we discover how to love and relate to one another as a new family founded in Jesus....more36minPlay
FAQs about Doxa Deo Bloemfontein North:How many episodes does Doxa Deo Bloemfontein North have?The podcast currently has 257 episodes available.