Die lewe is ingewikkeld, soms chaoties. Maar daar is 'n ritme aan die lewe, orde.
En dis wat die lewe betekenis gee.
In die begin het God geskep - lewe uit chaos, harmonie uit dissonansie.
Ons is geroep om dieselfde in ons wereld te doen.
In hierdie reeks gaan ons ontdek hoe God ons toerus om in hierdie lewe te heers.