Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Potgooie is boodskappe deur myself gepreek op verskeie internet radio stasies sedert 2019-2022... more
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.
February 22, 2022Maar Julle Sal Krag OntvangHierdie boodskap Handel oor die werk wat die Heilige Gees doen in ons as Christen se lewe....more2minPlay
February 12, 2022Die Onveranderlike GodDie boodskap behandel die Eienskappe van die Onveranderlike God...more45minPlay
February 12, 2022Paradoks van die Lewe en die Kruisdood van ChristusIn hierdie boodskap word die paradoks van die Lewe en die kruisdood van Christus uitgebeeld...more47minPlay
February 12, 2022Die Sleutel Tot Geestelike Vernuwing Is Totale OorgaweIs jy opsoek na Geestelike Vernuwing dan is hierdie boodskap vir u en sal dit u help om Geestelike Vernuwing te bereik. Mag u gestig en opgebou word deur hierdie woord van bemoediging. Shalom Dr Anton Weyers (GNTK)...more1hPlay
February 12, 2022N Oorvloedige lewe in ChristusOns het n Oorvloedige lewe in Christus...more35minPlay
February 12, 2022Kind van God wees GelukkigOns as God se kinders is veronderstel om gelukkig te wees...more46minPlay
February 12, 2022Daar is Vyf Krone vir die GelowigeOns as Gelowiges sal eendag loon ontvang vir dit wat ons gedoen het op aarde ter vereering van God en sy koninkryk...more56minPlay
February 12, 2022God se Groot Liefde aan die mens geopenbaar.............Het God ons regtig lief en hoe openbaar Hy sy liefde tot ons die mensdom...more38minPlay
February 12, 2022Waar Is JesusDie boodskap se doel is om u te noop tot n nadere persoonlike verhouding met Jesus en antwoord die vraag waarom is dit belangrik om Jesus persoonlik te ontmoet en te dien....more1h 41minPlay
FAQs about Dr Anton Weyers GNTK:How many episodes does Dr Anton Weyers GNTK have?The podcast currently has 105 episodes available.