Jou Memoires

Dr Nelia Drenth: Routerapie deur jou storie


Listen Later

Nelia Drenth het Maatskaplike Werk aan die Universiteit van Johannesburg (voorheen bekend as RAU) (BA Maatskaplike Werk), die Universiteit van Pretoria (MA Mediese Maatskaplike Werk) en die Noordwes-Universiteit (PhD) studeer. Die titel van haar PhD-proefskrif is: Gekompliseerde rou in die Suid-Afrikaanse konteks – ’n terapeutiese intervensieprogram.


Nelia het ’n besondere belangstelling daarin om met mense te werk wat verlies ervaar het. Haar terapie fokus op die innerlike kragte wat in elkeen van ons lê, ten spyte van die pyn wat verlies en die dood meebring.

www.qualilifecare.org

Die boek wat Nelia aanbeveel: Om tot verhaal te kom

Bestel dit hier:

https://www.lapa.co.za/om-tot-verhaal-te-kom


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jou MemoiresBy Memoire Books l Guided Journals