Nuus

Drank en geweld stap hand aan hand


Listen Later

'n Onlangse studie deur die Suider-Afrikaanse Alkoholbeleidalliansie van Namibië, SAAPA, dui aan dat drank gebruik in Namibië direk verbind is met huishoudelike en ander geweld. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Verona du Preez, die voorsitter van SAAPA Namibië, gesê die studie is daarop gemik om die onderliggende risiko's wat verband hou met alkoholmisbruik te identifiseer, waarvan baie Namibiërs afhanklik is. Die studie het in Rehoboth en Otjomuise geskied. Du Preez praat oor die morele verval in gemeenskappe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings