Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom.
Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank op sy lewe gehad het.
Sy getuienis dat herstel moontlik is.Indien jy met graag met Edohan wil gesels, kontak hom gerus op 084 570 0669 of stuur ’n e-pos na
[email protected].