3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Drie dinge wat die ekonomie kan regruk


Listen Later

Sakeliga meen dit is nou tyd dat pres. Cyril Ramaphosa se nuwe daeraad tasbare voordele vir sakeondernemings begin lewer. Die organisasie glo dit moet die opskorting van skadelike beleide, wetgewing en debatte behels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media