Nuus

Drie in Namcor-saak hoor Dinsdag oor borgtog


Listen Later

Die verdediging en staat het vandag finale argumente gelewer in die borgtogverhoor van Austin Elindi, Cedrick Willemse en Panduleni Hamukwaya in die Namcor-korrupsiesaak. Die drie staan tereg op aanklagte wat verband hou met beweerde bedrog van 480 miljoen Namibiese dollar. Landdros Linus Samunzala sal op 26 September uitspraak lewer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings