Nuus

Drie-jaar moratorium op sardyne


Listen Later

Die jongste kabinetsbesluite sluit in dat die totale toelaatbare sardyn-vangs van 10 000 metrieke ton vir die res van die 2025 visvang-seisoen tersyde gestel word vir regeringsdoelstellings. Die kabinet het ook 'n drie-jaar moratorium op sardyn-vangste goedgekeur om die biomassa kans te gee om te herstel. Inligtingminister Emma Theofelus het die gedetailleerde aankondiging gemaak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings