Volgens kenners is daar groot frustrasie in die Noord-Kaap in die buurland asgevolg van die sogenaamde rompslomp rakende die beskikbaar stel van droogte hulp vanaf die provinsiale en nasionale regerings. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap is ons gas: