Kosmos 94.1 Landbou

Droogtehersteldag 'n groot sukses.


Listen Later

Landbouweekblad het onlangs in samewerking met GWK ‘n sogenaamde droogtehersteldag op Prieska in die buurland aangebied. Dit is die tweede keer wat so droogtehersteldag aangebied word.Amelia Genis,’n bekende joernalis van Landbouweekblad, en een van die organiseerders van die dag is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1