Suid Afrika het sy eerste druifkultivar,die Sundowner,wat spesifiek vir die maak van rosyne geteel is bekend gestel. Stefan Jordaan,senior landbouspesialis by Raisin SA is ons gas: