Nuus

Drukgroep frons oor sloerdery met Malema


Listen Later

Die Forum for South Africa het ernstige kommer uitgespreek oor die langdurige vertragings in die voorvonnisopleggingsproses van die EFF-leier Julius Malema se geweersaak. Die Oos-Londense Landdroshof in die Oos-Kaap het voorvonnisoplegging tot April uitgestel. FOSA-leier Tebogo Mashilompane sê herhaalde uitstel plaas 'n onnodige las op belastingbetalers en laat ernstige vrae ontstaan oor die doeltreffendheid en billikheid van die regstelsel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings