Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hier is verskeie audio boodskappe van temas uit die Bybel. "Verkondig die Woord, hou aan tydig en ontydig" 2Tim. 4:2... more
FAQs about Ds Hennie Prinsloo:How many episodes does Ds Hennie Prinsloo have?The podcast currently has 8 episodes available.
May 31, 2020Sewende Kruiswoord- Vader, in u hande gee Ek my gees oor" Luk. 23:46Luk. 23:46: "En Jesus het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit." ...more48minPlay
May 31, 2020Sesde Kruiswoord - "Dit is volbring" - Joh. 19:30Joh. 19:30: "En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee." ...more1h 5minPlay
May 31, 2020Vyfde Kruiswoord - "Ek het dors" Joh. 19:28Joh. 19:28: "Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was—sodat die Skrif vervul sou word—het Jesus gesê: Ek het dors!" ...more50minPlay
May 31, 2020Vierde kruiswoord - "My God ... waarom het U My verlaat?" Matt. 27:46Matt. 27:46: "en omtrent die negende uur het Jesus met ‘n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?" ...more40minPlay
May 31, 2020Derde Kruiswoord "Vrou, daar is u seun!" Joh. 19:26-27"En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, dáár is u seun! Daarop sê Hy vir die dissipel: Dáár is jou moeder! En van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem. Joh. 19:26 en 27...more55minPlay
May 30, 2020Tweede kruiswoord - Luk. 23:43 "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees."Hierdie tweede kruiswoord is Jesus se belofte aan 'n berouvolle kwaaddoener. Hier vind ons die duidelikste prentjie in die hele Bybel van God se reddende genade vir sondaar mense....more55minPlay
May 30, 2020Eerste Kruiswoord van Jesus: "Vader vergeef hulle want hul weet nie wat hul doen nie!" Luk. 23:24Hierdie is die eerste in 'n reeks van sewe boodskappe oor die "Kruiswoorde" van Jesus. Die Here Jesus het ses moordende ure aan die kruis gehang van 09:00 daardie oggende totdat Hy gesterf het 15:00 die middag. In daardie ses ure het Hy sewe keer van die kruis af gepraat. Ons noem dit die 7 kruiswoorde. Hier vol die eerste in die reeks van sewe boodskappe. ...more41minPlay
FAQs about Ds Hennie Prinsloo:How many episodes does Ds Hennie Prinsloo have?The podcast currently has 8 episodes available.