Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die 5 P’s van Evangelisasie uit Handelinge 5. Spektrum Podcasts